






Lede van die Umsenge groep het fantastiese pryse vir hulle diere behaal by die 2018 Nasionale veiling. Net weereens n bewys dat goeie teling geskiedenis maak!
Boetie Whittle van Slagboom Ngunis het R85000 vir sy bul WT15091 behaal.
Qhina, Bushkloof, Kragga Kamma, Leopard Ridge en Slagboom het baie goeie pryse behaal vir verse wat gewissel het van R22000 tot R32000!
Die volgende Umsenge veiling is op 26 September by die Grahamstad veilingsskrale. Moenie die kans misloop om van hierdie uitstekende genetika aan te koop nie.
Kontak die Agente: Paul Hobson 0826524724 of Vernon Sparks 0832770762.
Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.